In die land van Kammalielie CD
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Die album getiteld In die land van Kammalielie is ’n versameling liedjies wat ure se vermaak vir kleuters beloof.
- Dit wissel van prettige, uitbundige liedjies soos “Wilde perd” en “Bambino, die reus van Bitterbos” tot liriese slaaptydliedjies soos “Slaap, Sibongile” en “Teddie se wiegelied”.
- Daar is ook lekker speel-speel-slim-liedjies soos “Tien pikkewyne”, “Dinosouruspret” (albei gebaseer op aftelrympies), “’n Dag by die dieretuin” en “Tande borsel”.
- Die 21 snitte op die album word gesing deur Anna Davel en die Jakaranda-kinderkoor.
- Die verwerkings is deur Davel en die gesoute musiekvervaardiger Devereaux van der Hoven gedoen.
Author: Anna Davel
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.