Die draak se wens
Average Delivery Time: 7-14 Days

- Dirk is anders as ander drake.
- Hy is glad nie vreesaanjaend nie – hy is vriendelik!
- En hy kan nie vuur blaas nie!
- Gelukkig besluit prins Albert om hom te help.
- Die twee gaan kuier by die koninkryk se bekendste vuurspuwende draak, en kort voor lank is hulle op soek na die beroemde Goue Beker.
- Wie ook al die Goue Beker vind, sal een wens kry. Kan jy raai wat dit sal wees?
- Loer deur die 3D vensters en volg die leidrade om uit te vind!
Author: Dereen Taylor
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.