Skreeu en ander verhale
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Soos 'n vuishou in die maag.
- So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou.
- Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir 'n boeiende leeservaring.
- Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.
- Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 22 uiteenlopende skrywers – van bekende skrywers soos Jan van Tonder, Riana Scheepers, Martie Preller en Jaco Jacobs tot opwindende nuwe stemme soos Lydia du Plessis.
Author: Adinda Vermaak en Marieta Nel
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.