Prinses Pippie verjaar
Average Delivery Time: 7-14 Days

- Vandag is ’n BAIE spesiale dag ... dit is prinses Pippie se verjaardag!
- Prinses Pippie se beste maatjie, Pokkels, het vir haar ’n verrassing.
- Maar dit lyk of iemand prinses Pippie se partytjie wil bederf.
- Waar is Pokkels se mantel heen?
- Wie het die hasies se hok oopgelos?
- Wat het van die verjaardagkoek geword?
- En hoekom is die springkasteel skielik pap?
- Prinses Pippie en Pokkels moet vinnig ’n plan maak!
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.