Stalmaats 12: Afskeidsrit
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Daar lê ’n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor.
- Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai.
- By die ryskool reël oom Dewald en tannie Maja ’n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras.
- Boonop moet hulle help om ’n spesiale “akteur” vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig.
- Maar dan gebeur iets wat alles deurmekaarkrap ...
Author: Lize Roux
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.