’n Kas vol monsters: Die perfekte monster
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Is jy dapper genoeg om in die kas te loer?
- Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters.
- En een van die monsters het Denver en Meyer se hulp nodig.
- Frank is eensaam.
- Daarom besluit hy dis tyd om ’n meisie te kry.
- Maar om die perfekte meisie vir ’n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.