skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,066 other members by registering today.


Klou

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Klou picture 2949
Klou picture 2949
  • Klou die luiperd is sommer baie in sy skik.
  • Die mantel wat hy gekry het, lyk nes ’n regte superheld s’n.
  • En wat doen superhelde?
  • Hulle werk is tog om ander te help!
  • Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het.
  • Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir ’n arend vlug.
  • “Ek moet die meerkatte gaan red!” sê Klou hard vir homself. “Ek is Super-Klou!”
  • Maar sal Klou die meerkatte kan red ... of sal hulle hóm op die ou end moet help?

Author: Fanie Viljoen

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.