Projek Boontjierank
Average Delivery Time: 14 - 21 Days

- Daar is ’n diefstal in Ninapark!
- Iemand steel ’n baie kosbare armband uit die antiekwinkel.
- ’n Groot beloning word uitgeloof vir enige iemand wat kan help om die dief op te spoor en die armband terug te kry.
- Angelette, Soekie en Toni besluit om die raaisel te probeer oplos en die dief vas te trek.
- Maar dis glad nie so maklik nie ... en in die proses vind hulle meer geheime uit as waarop hulle gereken het ...
Meer inligting:
- Die tweede boek in 'n reeks humoristiese stories oor drie maats se avonture in 'n winkelsentrum.
Author: Maritha Snyman
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.