Koshuiskoffie
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos ’n doodsvonnis.
-
Want terwyl haar ouers ’n jaar lank oorsee werk, moet sy na ’n ander skool toe gaan.
- ’n Meisieskool.
- ’n Superstreng meisieskool.
- En dit beteken natuurlik:
1. Geen ouens nie.
2. ’n Koshuis. Superhipermegagross.
3. Sakke vol grys skoolklere.
4. ’n Spul lelike beddegoed vir ’n vreemde koshuiskamer.
5. En ’n jaar lange vonnis sonder haar twee beste vriendinne.
Meer inligting:
- Boonop is haar selfoon doodstil terwyl sy die heeltyd wens Alex se naam wil op die skerm flits.
- Het hy ná hul Botswana-vakansie heeltemal van haar vergeet?
- Het die blikkie kondensmelk wat hy daardie aand vir haar gegee het, dan heeltemal niks beteken nie?
- Tienerlesers het die eerste keer kennis gemaak met Elle in die skreeusnaakse topverkoper Kondensmelk.
- In hierdie welkome opvolg op Christien Neser se debuutroman kom die bedorwe Elle voor een van die grootste uitdagings in haar jong lewe te staan – die koshuislewe.
Author: Christien Neser
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.