skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,053 other members by registering today.


Nova Vuurdoop

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Nova Vuurdoop picture 2779
Nova Vuurdoop picture 2779
  • In Nova: Die Begin is Lucas en sy vriende op skrikwekkende wyse na ’n VVV weggevoer.
  • Hulle het ontsnap en nou keer alles weer terug na normaal.
  • Of só dink Lucas ...
  • Hulle mediese toetse wys dat alles piekfyn is, maar dan waag Lucas dit om vir sy pa te vertel wat in die VVV met hulle gebeur het: “Die aliens het ons vasgemaak op tafels, Pa.

Meer inligting:

  • Hulle het ’n sny in my kop gemaak ... Daar was bloed.
  • Ek kon dit voel afloop teen my slape.
  • Ek was nog nooit so bang nie.”
  • Hierdie woorde gooi die volgende avontuur in hierdie wetenskapfiksie-reeks in snelrat.
  • Die geheimsinnige Sterreloper los vir Lucas twee geskenke: ’n tipe knipmes met ’n laserstraallem en ’n eCom waarmee hy kan kommunikeer.
  • ’n Vreemde man is op Lucas se spoor en waag dit selfs in sy huis wanneer Lucas se ouers nie tuis is nie.
  • Maar die vreemdste van alles is die skrikwekkende visioene wat Lucas onverhoeds begin teister.
  • Wat beteken hulle?
  • Sal hulle ooit ophou?
  • En sal Lucas en sy vriende hulle ruimtelike vuurdoop oorleef?

Author: Fanie Viljoen

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.