Zackie Mostert en die Spokerige storie
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat.
- Wel, nie heeltemal nie ...
-
Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly!
- En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends.
- Zackie en Vincent besluit om ’n lekker grillerige SPOOKSTORIE-AAND te hou!
- Hulle kamp in die tuin uit en lees stories wat jou HARE SAL LAAT RYS.
- Maar dan gebeur daar iets ...
-
Iets wat die hele skool laat dink Zackie en Vincent is twee bangbroeke ...
Meer inligting:
- Die reeks
- 1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie
- 2. Zackie Mostert en die (byna) baie briljante Idee
- 3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen
- 4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar
- 5. Zackie Mostert en die spokerige storie
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.