Om 'n Ster te vang
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Die liefde bring vir Lienka net bekommernisse.
- Die Maan-en-Sterre-bal lê voor en dit lyk vir haar of haar wenkbroue besig is om bles te word.
-
Dan is haar een oor ook steeds aan die verlep (so glo sy) omdat Hennie Vis-oog Visser in graad vier haar mond misgesoen, en haar oor getref het.
Meer inligting:
- Om nie eens te praat van haar moeilikheid met Gansnek Gysie wat sy oë nie van haar kan afhou, Innes, haar back-up boyfriend, en Leon, haar Smartieboks crush, nie.
- Wanneer die Maan-en-Sterre-bal aanbreek, is daar egter net een vyfster-ou om wie Lienka haar arms gaan vou ...
Author: Elana Du Toit
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.