Skaduwees Skatte en Skelmstreke
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Die nuwe skooljaar skop op ’n besige noot af.
- Lindie se pa trou binnekort.
- Haar vriende oefen vir ’n padwedloop.
- En almal is opgewonde oor die Valentynsbal wat voorlê.
- Maar soos gewoonlik probeer Danelle om dinge vir Lindie-hulle moeilik te maak.
- En natuurlik is dit haar skuld dat Lindie en Gina douvoordag een oggend by die koshuis moet uitglip en by die grillerige begraafplaas gaan rondsluip.
- Wat hulle daar sien, is genoeg om enige iemand nagmerries te gee – ’n oop graf, en ’n hand wat uit die graf te voorskyn kom.
- Wat is by die begraafplaas aan die gang?
- En sal Lindie-hulle hierdie nuwe raaisel kan oplos?
Author: Nerine Ahlers en Alet Steenkamp
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.