Cheeky
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Cheeky is 'n krokodilletjie wat weet dat dit sy reg is om Nee! te sê.
- Die olifant, die muishond, die kolhaas, die vlakvark, die jakkals, die luiperd, die blou aap en die groot ou krokodil wil almal sy lyfie streel of kielie.
- Cheeky se antwoord is egter elke keer: Dit is my lyfie en ek se nee, nee, nee!
- Leon de Villiers is een van die mees bekroonde kinderboekskrywers in Suid-Afrika.
- Die oulike illustrasies is deur Samantha van Riet.
- Vir 4- tot 8-jariges.
Author: Leon De Villiers
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.