Nie Vir Ma's Nie - 'N Kookboek vir Pa's en Kinders
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Met die boek word ma's verban uit die kombuis!
- Pa en die kroos sal dit so geniet om die maklike, lekker resepte te beproef dat Ma dalk nooit weer haar "koninkryk" terugkry nie!
-
Die illustrasies en foto's maak dit 'n pretboek waaruit die hele gesin jare lank genot sal put.
Meer inligting:
- Hierdie boek bevat heerlike resepte vir ontbyte, ligte etes, voorgeregte, kitskos, aandetes, bykosse, braai disse, nageregte, teetyd-versnaperinge en smulgoed vir smulpape.
- Buiten heerlike resepte, is daar ook spyskaarte vir verskillende spesiale geleenthede en ’n hele hoop wenke wat kosmaak sommer kinderspeletjies maak.
Author: Daleen van der Linde
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.