Nagvlerke
Average Delivery Time: 14 - 21 Days

-
Amo is dikbek: sy ouers is die nuutste slagoffers in die gesondheidskos craze, en nou moet hy sy vakansie by die
Spelonkberg Gesondheidsplaas deurbring. - Hy sou veel eerder by die hills 'n interessante nuwe gadget wou uit- vind. <
Meer inligting:
- Dewald sien niks uit na die vakansie saam met sy ouers op 'n vervelige gesondheidsplaas nie. .Maar sommer gou is daar hope aksie as hy 'n swerm grillerige monstervlermuise ontdek …
- Waar kom die vlermuise vandaan en hoekom is hulle so groot?
- Wie is die geheimsinnige meneer Helberger?
- En sal Dewald betyds die grillerige vlermuise kan keer?
- Nagvlerke is die vierde boek in Jaco Jacobs se baie gewilde Grille & Goeters-reeks.
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.