SMS'e, Skurke en Spinnekoppe
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Vier dae in 'n bos...
- Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorlê op die skoolkamp.
-
Die opwindende opvolg op die gewilde Selfone, skelms & sjokolade!
Meer inligting:
- Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat.
- Maar voordat die kamp begin, is daar eers 'n nare onderwyseres wat 'n les geleer moet word.
- En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oë en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie.
- 'n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet...
Author: Nerine Ahlers en Alet Steenkamp
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.