skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,053 other members by registering today.


Speurder Annika Kry Snuf in die Neus

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Speurder Annika Kry Snuf in die Neus picture 2509
Speurder Annika Kry Snuf in die Neus picture 2509

DIE REEKS
1. Speurder Annika
2. Speurder Annika kry snuf in die neus

Meer inligting:

  • DIE BOEK
  • Die tweede boek in die baie gewilde Speurder Annika-reeks.
  • Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en sy weet hoe om geheime uit te snuffel.
  • Veral as die geheim ruik na … kunsmis!
  • Iemand gooi die skool se kunsmis in bottlels en verkoop dit.
  • Almal dink oom Gysie, die skoolopsigter, is die skuldige.
  • Maar Annika kan dit nie glo nie.
  • Sy is seker hulle maak ‘n fout.
  • Maar hoe gaan sy dit bewys? 
  • Annika besluit om al haar speurvernuf te gebruik en die waarheid uit te vind.

Author: Elmarie Botes

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.