Thomas@Aqua.net
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Die toetsreeks is verby en ’n wonderlike langnaweek by die see lê vir Thomas-hulle voor.
-
Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek ’n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos ’n alien en hy betrap vir Alexandra en Lukas saam op ’n afgeleë plek tussen die rotse - en dit terwyl Lukas weet dat Thomas mal is oor haar!
Meer inligting:
- Dan is daar ook nog Bianca, die blonde meisie wat Thomas in die grot onder die huis ontmoet het.
- Sy vriende dink hy is koekoes of dat sy verbeelding oortyd werk, maar hy wéét dat hy haar gesien en met haar gepraat het.
Soos die vorige twee boeke in die reeks, sal lesers aqua.net nie kan neersit nie, nie eers vir die heel grootste family-size pizza óóit nie!
Author: Carina Diedericks-Hugo
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.