Zackie Mostert en die Super Aaklige Soen
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Zackie is opgewonde toe hy hoor hulle gaan ’n toneelstuk by die skool opvoer.
- Hy kan nie wag om die rol van die Aaklige Trol te speel nie!
- Maar iemand anders wil ook graag die rol hê ...
- Voor Zackie sy oë uitvee, moet hy ’n meisie soen.
- Op die verhoog.
- Voor die hele skool.
- Behalwe as hy en Vincent ’n slim plan kan maak ...
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.