Kondensmelk
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Superhipermega-aaklig.
- Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê.
- En daar is ’n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie
- Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad
- Zero selfoonontvangs
- Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam.
- Die Mosterts se twee irriterende, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex
Meer inligting:
- Twee dorpsjapies.
- Twee koshuisbrakke.
- Wat haar boonop ignoreer.
- Vir háár, Elle-Belle.
- Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie.
- Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.
Author: Christien Neser
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.