Slym
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Daar gebeur nooit iets opwindends met wurms nie.
-
Hulle kruip maar meestal op die grond rond op soek na iets om te eet.
Meer inligting:
- Of hulle seil teen ’n boomstam op om aan vars blare te kou.
- Wanneer twee wurms mekaar toevallig raakseil, praat hulle ook maar min.
- Die een sal dalk vra: “Wat doen jy vandag?”
- En die ander een sal antwoord: “Niks, en jy?”
- “Niks.”
- En dit is ook so.
- Niks gebeur ooit met wurms nie.
- Maar daar is altyd ’n uitsondering...
Fanie Viljoen debuteer met hierdie prettige kinderboek en hy was ook verantwoordelik vir die pragtige volkleur illustrasies.
Author: Fanie Viljoen
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.