Lekker Lawwe Lagboek 5
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
-
Voor in Lekker lawwe lagboek 5 word drie redes gegee hoekom mense vir grappe lag: omdat jy dink dit is snaaks, omdat jou maats dit vir jou vertel en jy hulle nie wil laat sleg voel nie, en omdat jy dit nie verstaan nie.
Meer inligting:
- In dié boek gaan jy grappe kry wat in elkeen van die bogenoemde kategorieë val.
- Dit is propvol Afrikaanse grappe, van die kortste tot die langste gerangskik.
- Die skrywer en haar kinders het saam die grappe versamel, en die illustrasies is deur Alistair Ackermann gedoen.
- Die boek is perfek vir ligte leestof as jy tyd op hande het, tussen klasse of op pad huis toe in die kar.
Author: Maritha Snyman
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.