skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 5,884 other members by registering today.


Suzie se Superdoeper-Sjampoe

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Suzie se Superdoeper-Sjampoe picture 2364
Suzie se Superdoeper-Sjampoe picture 2364
  • Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak.

Meer inligting:

  • Wanneer sy eendag groot is, wil sy ‘n haarkapper word.
  • Sy hou van haar pa se netjiese kuif.
  • Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam.
  • Sy hou van haar boetie se borselkop.
  • Sy hou van haar ouma se grys krulletjies…
  • Maar Suzie se oupa het glad nie hare nie.
  • Sy kop is kaal soos ‘n eier.
  • Daarom besluit Suzie om ‘n plan te maak…

Author: Jaco Jacobs

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.

Bookmark and Share