Pasop Vir Die Feetjies
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Is daar regtig iets soos feetjies?
- Natuurlik nie!
- Wie glo nou in piepklein meisietjies wat kamma kan vlieg en heeldag blomme verf?
-
Beslis nie die ondeunde tweeling Dieter en Pieter nie!
- Maar Lienke en Nonkwe glo in feetjies.
- Hulle glo daar bly feetjies in ’n ou boomstam in die biblioteek se tuin.
- Daarom besluit Dieter en Pieter om die meisies ’n poets te bak.
-
Hulle maak superstink Feetjie-Vlug-Formule en gooi dit in die ou boomstam!
Meer inligting:
- Kort voor lank kry die tweeling ’n nare verrassing – twee omgekrapte, ongemanierde besoekers ...
- ’n Prettige skaterlagstorie met ’n belangrike les – moenie met ’n feetjie skoorsoek nie!
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.