Slym en die Beker van Geluk
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Koning Kwaak, die paddakoning, kom Paddavlei toe!
- En hy bring boonop die Beker van Geluk saam.
- Enigiemand wat daaruit drink, sal sewe jaar lank dolgelukkig wees.
- Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas kan nie wag om te sien wie gekies gaan word om uit die beker te drink nie.
- Maar dan gebeur ’n vreeslike ding ...
-
Derde titel in die reeks.
Author: Fanie Viljoen
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.