Jamie en Sebastiaan en die Storiemol
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
-
In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, ‘n baie belangrike opdrag –
Meer inligting:
- In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, ‘n baie belangrike opdrag – hulle moet die storiemol gaan soek.
- Die storiemol het spoorloos verdwyn, en sonder haar sal al die stories op aarde opdroog.’n Wêreld sonder stories sal ‘n aaklige plek wees.
-
Daarom vertrek Jamie en Sebastiaan dadelik op hul nuutste avontuur – met die hulp van ‘n slim sprinkaan en ‘n pratende hysbak!
Author: Martie Kruger
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.