Sprokies en Ander Gunsteling Stories
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- In hierdie kleurvolle sprokiesboek word van die bekendste en mees geliefde sprokies pragtig deur Wendy Maartens oorvertel.
- Dit is propvol klassieke sprokies wat al eeue lank kinders regoor die wêreld se harte steel – stories soos Sneeuwitjie en die sewe dwergies, Aspoestertjie, Aladdin en die towerlamp, Repelsteeltjie, Raponsie, Hansie en Grietjie, Die gestewelde kat, Gouelokkies en die drie bere en Die paddaprins.
- Perfek vir slaaptyd of sommer net vir ’n lekker storie-bederf!
Author: Wendy Maartens
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.