Pret met ponies
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Is jy mal oor ponies?
- Dan is hierdie die perfekte boek vir jou!
- Pret met ponies is 'n praktiese volkleurgids vir jong ponieliefhebbers – maak nie saak of jy tans leer ry, wil uitvind hoe om jou ponie te versorg, of net graag oor ponies wil lees nie.
- Jong perdeliefhebbers sal dol wees oor die pragtige volkleurfoto's en eenvoudige, maklik verstaanbare teks.
- Vind meer uit oor die verskillende skou-items waaraan jy met jou ponie kan deelneem, ontdek fantastiese oefeninge wat jy saam met jou ponie kan doen, en leer ponie- en perderasse van regoor die wêreld ken.
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.