Eerste woorde
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Bennie Beer het ’n besige dag.
- Gaan loer saam met hom in by die winkel, die swembad en die skool.
- Hierdie prettige boek is die perfekte manier om jou kind aan woorde bekend te stel.
- Kyk na die voorwerpe wat op die linkerbladsy verskyn.
- Moedig dan jou kind aan om die voorwerpe op die regterkantste bladsy te soek.
- Hope glinsterende pret!
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.