Onder water
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Verandering is goed vir ’n mens.
- Of so sê almal.
- Maar vir Christien Visagie voel dit of haar lewe op die dorpie Bitterwater die afgelope tyd té veel verander het.
- Dis nie net haar lang hare wat sy laat afsny het nie ...
- Haar hond, Brutus, is dood.
- En die vorige jaar was dit haar oupa en ouma en die motorongeluk.
- By die huis is daar vir seker iets fout.
- Haar pa en ma tree die afgelope paar weke baie vreemd op, maar hulle weier om te sê wat aangaan.
- Boonop kan sy nie meer met haar beste vriendin, Emily, oor alles gesels nie, want Emily het skielik net oë vir haar nuwe kêrel.
Author: Martie Preller
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.