Nova: Sterreloper
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Niks sal ooit weer dieselfde wees nie.
- Lucas ken Nova-eenheid se geheime.
- Hy het met sy eie oë die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks.
- En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom.
- Hulle was ook daar, in daardie laboratoriums, jare gelede.
- Hulle was ook eksperimente.
- Al verskil is, hulle was die suksesverhale ...
- Maar daar is geheime wat Lucas steeds nie ontrafel het nie.
- Wie is die geheimsinnige Sterreloper wat gereeld vir hom boodskappe stuur?
- Wat beteken die vreemde visioen wat hy in sy broer se oë gesien het?
- En waarom wil die grootkoppe van Nova-eenheid hom en sy vriende skielik met vakansie see toe stuur?
- Kan hulle werklik die vrede vertrou?
Author: Fanie Viljoen
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.