Vis en Tjips
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Watter soort ou breek by ’n akwarium in?
- En verf graffiti teen die muur?
- Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk?
- Kevin Pieterse, dis wie.
- Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”.
- As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen.
- Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie.
- Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk.
- Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn.
- En dit is liefde met die eerste oogopslag ...
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.