Permanente ink
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister.
- Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners.
- Verliefde paartjies.
- En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergelê, hul hande inmekaargevleg.
- Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig.
- Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland 'n groepie niksvermoedende tieners in 'n gevaarlike web wat al stywer span ...
Author: Carina Diedericks-Hugo
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.