skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,019 other members by registering today.


Glam-divas: Didi

Average Delivery Time: 7-14 Days

Glam-divas: Didi picture 3062
Glam-divas: Didi picture 3062
  • Didi, Lienka en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne.
  • Saam is hulle die Glam-divas, ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee.
  • Toe Didi voorspel dat die tweede kwartaal vervelig gaan wees, het sy geen benul hoeveel drama die komende Meidans gaan oplewer nie.
  • Wat is Hlomla Khuni se storie?
  • Hou hy regtig van haar?
  • En hoe gaan sy haar pa oortuig dat Hlomla nie net 'n bedorwe rykmanskind is nie?
  • Boonop is daar 'n nuwe meisie in die skool wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewe te versuur.
  • En dit lyk of dinge tussen Talia en haar ou ook ernstig begin skeefloop...

Author: Solet Scheeres

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.

Bookmark and Share