skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,019 other members by registering today.


Nova: Bloedbroers

Average Delivery Time: 7-14 Days

Nova: Bloedbroers picture 3058
Nova: Bloedbroers picture 3058
  • Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: 'n misterieuse bol lig, so groot soos 'n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; 'n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok.
  • Die skool word ook skielik ontruim wanneer 'n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof.
  • Al die leerders en onderwysers soek skuiling in 'n ondergrondse bunker.
  • Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom 'n geheim ...
  • Dit keer sy hele wêreld om en hy kan nie help as om anders na homself en sy vriende te kyk nie.
  • Wanneer Duart uitvind van die geheim, kom daar 'n breuk in sy en Lucas se vriendskap.
  • Wanneer hulle toegesluit word in 'n klein, leë stoorkamer binne die Hok, breek daar selfs 'n rowwe stoeigeveg uit tussen die twee.
  • Die vure en ontploffings dring nou selfs die Hok binne, en terwyl Lucas-hulle probeer vlug, kom hulle af op laboratoriums waar ruimtewesens aangehou word.
  • Van hulle lyk soos die wesens wat in Nova: die begin in die rivier was, ander lyk meer soos ruimtewesens, en nog ander lyk soos mense.
  • In die klimaks maak die Sterreloper vir die eerste keer sy verskyning, maar Lucas-hulle kan nie sien wie hy is nie.
  • Hy stel hulle voor 'n moeilike keuse: om hulself te red, of om 'n vriend te red.

Author: Fanie Viljoen

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.

Bookmark and Share