skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,019 other members by registering today.


Rocksusters

Average Delivery Time: 7-14 Days

Rocksusters picture 3031
Rocksusters picture 3031
  • Maak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock!
  • Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie.
  • Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie.  
  • Maar eers moet die orkes geld insamel om in ’n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op ’n aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers.
  • Selfs al beteken dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die seunskool probeer smous.

Author: Christien Neser

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.

Bookmark and Share