Babadiere
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Maak kennis met jou gunsteling-dierebabas.
- Het jy al ooit met `n leeuwelpie gespeel?
- Of `n babakrokodil van naby gesien?
- In hierdie fantastiese boek kan jy jou gunsteling-babadiere ontmoet – lewensgroot!
- Van oulike katjies tot spelerige hondjies tot baba-sjimpansees en grootoog-uiltjies – watter in jou gunstelinge?
- `n Fassinerende bekendstelling aan babadiere – groot en klein.
- Treffende foto's wys hoe groot babadiere werklik is.
-
Uitvoubladsye wys groter diere se ware grootte.
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.