’n Kas vol monsters: Vampierfoto’s
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Is jy dapper genoeg om in die kas te loer?
- Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters.
- Vincent en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie.
- Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig.
- Maar om foto’s van ’n vampier te neem ... kan ’n pyn in die nek wees!
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.