Oempakedoempa: Rympies
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Oempakadoempa!
- Hier kom die narre.
- Kyk hul rooi neuse
- en oranje hare!
- Oempakadoempa!
- Blaas op die trompet.
- Hier kom die narre,
- hier kom groot pret …
- Lawwe en lawaaierige rympies vir voorlees en opsê.
-
By elke rympie is voorstelle vir aksies en aktiwiteite om die leeservaring heerlik interaktief te maak.
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.