Toulopers deur Verskeie
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Was jy al ooit verlief?
- Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg?
- Het jy al ’n brief aan die man in die maan geskryf?
- Wou jy al ooit ’n band begin?
-
Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is?
Meer inligting:
- Voel dit soms vir jou of die lewe ’n tou is waarop jy probeer balanseer?
- Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte.
- Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.
Author: Verskeie
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.