Wat's die punt van groen wees?
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
WAT’S DIE PUNT VAN GROEN WEES?
- Ons planeet word bedreig! Nie deur ruimtewesens nie, nie deur botsings met komete nie, maar deur die mensdom.
- Om dit te red, moet ons die manier verander waarop ons leef, en ook hoe ons dink.
- En dit beteken dat ons meer groen moet word.
- Glo jy dit nie? Kyk binne-in hierdie boek en vind uit …
• wat met die wêreld se klimaat aan die gebeur is, en hoekom
• wat die probleem is met fossielbrandstowwe
• hoe ons van die wêreld ’n vullisblik maak
Meer inligting:
INHOUD
Inleiding 4 Aarde 6
Te veel mense 8 Woudkrisis 10
Vuurwarm 12 Klimaatverandering 14
Slagoffers 16 Vloed! 18
Brandstof 20 Skoon lug ... vuil lug 22
Gevare van besoedeling 24 Morsige wêreld 26
’n Skoner toekoms 28 Water 30
Kosbare hulpbron 32 Waterkrisis 34
Gevare van besoedeling 36 Perfekte balans 38
Rif in gevaar 40 Aan die kus 42
Benut die see 44 Toerisme 46
Vuil see 48 Seevlakke styg 50
Diere 52 Habitatgevare 54
Nuwe spesies, nuwe gevare 56 Benutting van diere 58
Diereprodukte 60 Troeteldiere 62
Jag as sport 64 Diere in gevaar 66
Parke en reservate 68 Dieretuine 70
Voedsel 72 Kos vir almal 74
Ongelyke oes 76 Voedselmasjien 78
Hongersnood 80 In voeling met die natuur 82
Kosdebat 84 Veeboerdery 86
Visvang 88 Die aarde betaal 90
Woordelys 92 Aksieplan / Indeks 94
Erkennings
Author: Jacqui Bailey
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.