skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,034 other members by registering today.


Liefde is...

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Liefde is... picture 2675
Liefde is... picture 2675
  • Moet ’n meisie op 17 ’n ou hê?
  • Dit is die vraag waaroor Karli moet kopkrap vir die komende debatkompetisie.
  • Maar in werklikheid is die debat op die oomblik die minste van haar bekommernisse.
  • Daar is soveel ander vrae waarmee sy worstel ...
  • Wat op aarde gaan tussen haar ma en pa aan?
  • Hoekom is haar pa weg, sommerso sonder om te verduidelik wat aangaan?
  • Waarom is sy en haar ma deesdae soos twee vreemdelinge vir mekaar?
  • En dan is die Valentynsbal ook nog om die draai.
  • Moet sy maar saam met Juan gaan, al irriteer hy haar meeste van die tyd?
  • Of moet sy ’n kans waag met Stefan, die aantreklike donkerkop met die bruin oë, wat probeer om haar seerkry met pers blommetjies minder te maak?

Author: Nerine Ahlers en Alet Steenkamp

Product Rating

0/5 (0 votes)

People who bought this, also bought:

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.

Bookmark and Share