Erik en die Kido-Dinges
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos ’n biblioteek.
- Maar by ’n kidoteek ruil ’n mens nie boeke om nie.
- By ’n kidoteek ruil ’n mens kinders om.
- En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen.
-
Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte.
Meer inligting:
- Skielik lyk Erik se gesin vir hom glad nie meer so sleg nie en verlang hy selfs so ’n bietjie na hulle!
- Gelukkig ontdek Erik dat daar ook ’n oudoteek is waar ouers omgeruil kan word.
- En wie tref hy by die oudoteek aan toe hy die De Kommers gaan omruil?
- Niemand anders as sy eie ouers nie - en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!
-
Humoristiese en oorspronklike verhaal vir 9- tot 11-jariges.
Author: Leon De Villiers
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.