Projek Paddaprins
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- "Padda!"
- Wat soek 'n padda in die parfuumwinkel?
- En nie net één padda nie ...
- Eers maak 'n bruinerige, slymerige vleipadda sy opwagting.
- En toe 'n groot groen brulpadda ...
- Die arme Monique se senuwees kan dit nie meer hou nie.
- As iemand nie vinnig die geheim van die paddas oplos nie, gaan Monique haar werk in die parfuumwinkel verloor.
-
Daarom besluit Angelette, Soekie en Toni om ondersoek in te stel ...
Meer inligting:
- Die eerste in 'n reeks humoristiese stories oor drie maats se avonture in 'n winkelsentrum.
Author: Maritha Snyman
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.