skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,019 other members by registering today.


Nova - Die Begin

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Nova - Die Begin picture 2532
Nova - Die Begin picture 2532
  • Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie.
  • Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien?
  • Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë heinings besig is?
  • En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het?
  • Voor hy sy oë uitvee, word Lucas en sy vriende deel van ’n wilde avontuurrit vol tergende – en gevaarlike – raaisels.

Meer inligting:

  • Hierdie is die eerste in ’n nuwe wetenskapfiksie-reeks wat aanhangers sal laat smeek vir meer!

Author: Fanie Viljoen

Product Rating

0/5 (0 votes)

People who bought this, also bought:

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.

Bookmark and Share