Books
- Bastian Blom en die pratende portret
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat ...R 80.00
- Bastian Blom en die gillende geraamte
Bastian is al gewoond aan vreemde besoekers in sy pa ...R 80.00
- Zackie Mostert se groot grapboek
Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal ...R 60.00
- Zackie Mostert druk 'n drie
Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs ...R 60.00
- Hoe masjiene werk
Ontdek die wetenskap agter eenvoudige masjiene en meganismes – van ...R 160.00
- Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam
Wie kom daar oor die vaal, verlate vlakte aangery? Dit ...R 60.00
- Prinses Pêrel en die koninkryk onder die see
Pêrel is 'n doodgewone meisie – maar sy het 'n ...R 130.00
- Lili die wensfeetjie: Die geheime feetjietuin
Lili die Wensfeetjie se geheime tuin is die perfekte plek ...R 150.00
- Waarvoor is seerowers bang?
Almal weet seerowers is vreesloos en dapper. Hulle skrik nie vir ...R 80.00
- Voor ons gaan slaap
Basjan kuier baie lekker by Oupa – hulle eet heerlike ...R 80.00
- Seeroweravontuur
Ahooi daar! Kiet is ’n kat. Maar hy’s nie sommer ...R 120.00
- Madelief moenie!
Jy dink dalk prinsesse is vriendelik en soet, maar wag ...R 80.00
- Leah se meermin
In Leah-hulle se tuin woon 'n meermin. Soms sing sy saggies en ...R 80.00
- In die land van Kammalielie CD
Die album getiteld In die land van Kammalielie is ’n ...R 80.00
- Goeie maniere: Seerowers sê altyd asseblief
'n Klein seuntjie met 'n groot verbeelding leer goeie maniere ...R 40.00
- Goeie maniere: Prinsesse hou van deel
’n Klein prinsessie leer om mededeelsaam te wees in hierdie ...R 40.00
- Goeie maniere: Die vriendelike ballerina
Bella is die vriendelikste ballerina en die ster van die ...R 40.00
- Goeie maniere: Cowboys kan ook jammer sê
In hierdie prettige rymende boek kan 'n cowboy leer dat ...R 40.00
- Die draak se wens
Dirk is anders as ander drake. Hy is glad nie ...R 120.00
- Die beste troeteldier!
Arno soek 'n fantastiese troeteldier! Wat van 'n enorme bruin ...R 80.00
- Bella blaas borrels
Ken jy dalk vir Bella? Bella blaas graag borrels bo-op ...R 90.00
- Skreeu en ander verhale
Soos 'n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel ...R 100.00
- Kriewel en knor
Die rympies in hierdie boek is vol dinge wat jy ...R 80.00
- In die land verby donker
Kom kuier saam met Francois Bloemhof en Dale Blankenaar in ...R 90.00
- My eerste atlas: 'n Wêreldatlas vol asemrowende feite
In watter land kan jy ongeveer 700 verskillende tale hoor? Waar ...R 150.00
- Rocksusters
Maak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en ...R 100.00
- Eerste 100 woorde
Help jou kind om die eerste tree te gee om ...R 70.00
- Eerste 100 diere
Help jou kind om die eerste tree te gee om ...R 70.00
- My groot boek oor dans
Maak jou litte los en ontdek die opwinding van dans ...R 170.00
- Roofdiere in 3D
Maak van aangesig tot aangesig kennis met die natuur se ...R 120.00
- Trek en ontdek: In die woud
Loer deur die venstertjies en soek al die strepe en ...R 60.00
- Trek en ontdek: Op die plaas
Loer deur die venstertjies en ontdek ’n plaaswerf vol helder ...R 60.00
- Babadiere
Maak kennis met jou gunsteling-dierebabas. Het jy al ooit met `n ...R 120.00
- My groot sprokiesboek met plakkers
Vier wonderlike sprokies in een reuse-boek! Pas die prentjies en ...R 90.00
- Tom en Tessa se groot skattejag
Tom en Tessa vertrek op ’n skattejag – van die ...R 90.00
- Prinses Pippie verjaar
Vandag is ’n BAIE spesiale dag ... dit is prinses ...R 40.00
- Die feetjiepartytjie
Een oggend word Lentebries wakker met ’n tinteling in haar ...R 120.00
- Emma se balletkonsert
Hoe opwindend! Die balletklas gaan hul heel eerste konsert hou. Almal ...R 120.00
- Trein na Kalkbaai
Graham kan nie wag om die dag op Kalkbaai se ...R 80.00
- Die sebra wat hartseer was
Sebra is baie hartseer en alleen toe sy beste maatjie, ...R 30.00
- Die olifant wat bang was
Olifant kan nie sy ma kry nie, en skielik word ...R 30.00
- Die leeu wat skaam was
Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. ...R 30.00
- Die seekoei wat gelukkig was
Seekoei is verveeld, daarom gee haar ma vir haar `n ...R 30.00
- Die tier wat kwaad was
Tier neem die Bosresies baie ernstig op. Hy is sommer ...R 30.00
- 'n Trollie vol diere
Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ...R 80.00
- Watter dier is die?
Klein Beer se pa lees vir hom ’n boek oor ...R 90.00
- Wat soek jy in ons sprokie?
Eendag lank gelede was daar ’n Groot, Nare Wolf. Hy ...R 80.00
- Waar is Mandie?
Die muishuis is ’n besige plek. Waar is Mandie? Van soggens ...R 80.00
- Stalmaats 12: Afskeidsrit
Daar lê ’n besige tyd vir Anri en die ander ...R 70.00
- Stalmaats 11: Sirkusperde
Die sirkus is op pad! Anri, Megan en Karen kan ...R 70.00
- Professor Fungus en die zombie-tamaties
Eet jou groente ... voor hulle JOU eet! Bennie en Jenny ...R 60.00
- Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur
Jenny en Bennie is ’n tweeling. Hulle is mal daaroor ...R 60.00
- Lawwe Hond
Carli wou nog altyd ’n hond gehad het. Een oggend ...R 80.00
- Gatiepie se groot grapboek
Kindergrappies Hoe weet jy dat die skilpad ’n alkoholis is? ...R 40.00
- Begin lees-reeks: Vlak 3: Die verkenners
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Begin lees-reeks: Vlak 3: Die sirkus
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Begin lees-reeks: Vlak 3: Die ruimtetuig
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Begin lees-reeks: Vlak 2: Verjaardagkoek!
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Begin lees-reeks: Vlak 2: Tessa se teddie
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Begin lees-reeks: Vlak 2: Pa se nuwe klere
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Begin lees-reeks: Vlak 2: Die blou bril
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- ’n Kas vol monsters: Weerwolfprobleme [Titel word herdruk]
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? ...R 60.00![view details for ’n Kas vol monsters: Weerwolfprobleme [Titel word herdruk]](https://www.babiesonline.co.za/templates/images_2012/view_details_regular.png)
- ’n Kas vol monsters: Vampierfoto’s
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? ...R 60.00
- ’n Kas vol monsters: Kinderspeletjies
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? ...R 60.00
- ’n Kas vol monsters: Hollywood-mummie [Titel word herdruk]
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? ...R 60.00![view details for ’n Kas vol monsters: Hollywood-mummie [Titel word herdruk]](https://www.babiesonline.co.za/templates/images_2012/view_details_regular.png)
- ’n Kas vol monsters: Die perfekte monster
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? ...R 60.00
- ’n Kas vol monsters: Die groen hand
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Daar ...R 60.00
- Gee my 'n Drukkie: Waar is Eendjie?
Mamma Eend gee graag haar oulike Eendjie ’n drukkie. Lees wat ...R 40.00
- Gee my 'n Drukkie: Beertjie se Prettige Dag
Mamma Beer gee graag haar oulike Beertjie ’n drukkie. Lees wat ...R 40.00
- Begin Lees - Reeks: Vlak 1: Speel Buite
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Begin Lees - Reeks: Vlak 1: Oeps!
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Begin Lees - Reeks: Vlak 1: In die Park
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Begin Lees - Reeks: Vlak 1: Dans net soos Ek
Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien ...R 40.00
- Klou
Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die ...R 60.00
- Hoe om Enigiets te Doen
Weet jy hoe om ’n krokodil uit te oorlê, branderplank ...R 180.00
- Glam-Divas: Talia
’n Funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en ...R 100.00
- Feitevrate: Vliegtuie
Ontdek allerhande soorte wonderlike vliegtuie met hierdie interaktiewe boek. Dit ...R 130.00
- Feitevrate: Haaie
Hierdie interaktiewe boek wemel van die haaie! Dit is propvol ...R 130.00
- Ek soek 'n Tier
Nina soek ’n wilde dier. ’n Glibberige, skubberige krokodil of ...R 80.00
- Draaiende Wiele: Tot die Redding
Jaag tot die redding met jou eie draaiende wiele. Elke opwindende ...R 120.00
- Draaiende Wiele: Renmotors
Jaag om die baan met jou eie draaiende wiele. Elke ...R 120.00
- Draaiende Wiele: Groot Masjiene
Begin bou en grawe met jou eie draaiende wiele. Elke ...R 120.00
- Klank: Die Prinses en die Perfekte Prys
Kom deel in die pret by die kasteel! Kinders sal ...R 80.00
- Klank: Die Feetjie se Prettige Partytjie
Kom deel in die partytjiepret! Kinders sal dol wees daaroor ...R 80.00
- My Saamdraboekie Diere
’n Prettige eerste boek met ’n handvatsel vir besige kleuters. ...R 50.00
- My Saamdraboekie Kleure
’n Prettige eerste boek met ’n handvatsel vir besige kleuters. ...R 50.00
- Blou Sjokolade
Dolgelukkig. Dit is hoe Elle deesdae voel. En sy is nie ...R 100.00
- Prinses en die Eekhoring
Kom saam met prinses Madelein op ’n betowerende avontuur waarin ...R 90.00
- Meermin en die Padda
Sal Mienke die Meermin ’n treurige padda se wens kan ...R 90.00
- Feetjie se Towerwens
Kom saam met Doudruppeltjie op ’n betowerende feetjie-avontuur. Doudruppeltjie moet ’n ...R 90.00
- Ballerina se Droom
Bienkie droom daarvan om in die skool se balletkonsert te ...R 90.00
- Wat doen 'n Beer
Soms is ’n beer gelukkig. Soms is ’n beer se ...R 80.00
- Oempakedoempa: Rympies
Oempakadoempa! Hier kom die narre. Kyk hul rooi neuse en oranje hare! Oempakadoempa! Blaas op ...R 80.00
- Haasmoles
Simon is verveeld. Dit reën al die hele dag lank ...R 90.00
- Projek Boontjierank
Daar is ’n diefstal in Ninapark! Iemand steel ’n baie kosbare ...R 80.00
- Liewe Land 'n Olifant
Sonja is moedeloos Hoe gaan sy ooit ‘n troeteldier kry Waarmee ...R 90.00
- Koshuiskoffie
Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos ’n ...R 100.00
- Stalmaats 10 - Gevaar op Dagbreek
Daar is ’n nuwe ruiter by die Dagbreek-ryskool. Anri, Megan ...R 70.00
- Stalmaats 9 - Vrye Teuels
’n Volle drieduisend rand! Anri, Megan en Karen kan hulle ...R 70.00
- My Groot boek oor Musiek
’n Boeiende en opwindende bekendstelling aan musiek en die mense ...R 130.00
- Nova Vuurdoop
In Nova: Die Begin is Lucas en sy vriende op ...R 90.00
- Grappe van A tot Z
Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt Hoekom ry die ryk blondine ...R 80.00
- No More Kisses for Bernard
Everyone loves Bernard! Especially his four ‘kissy’ aunts who plaster him ...R 90.00
- Moenie vir Bernard soen nie!
Almal hou van Bernard. Dit maak Bernard baie vies. Veral die vier ...R 90.00
- Zackie Mostert en die Spokerige storie
Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie ...R 60.00
- Zackie Mostert en die Gemaskerde groen gevaar
Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie ...R 60.00
- Toulopers deur Verskeie
Was jy al ooit verlief? Gaan jy eendag in jou pa ...R 80.00
- Slaaptyd Matilda
“Slaaptyd, Matilda!” roep Matilda se ma en pa. Maar voordat ...R 80.00
- Eers was ek 'n strokiesboek Maar nou's ek 'n boek oor ysbere
Het jy geweet dat kartonbokse en gebruikte papier herwin kan ...R 70.00
- Eers was ek 'n strokiesboek Maar nou's ek 'n boek oor tiere
Het jy geweet dat strokiesboeke en gebruikte papier herwin kan ...R 70.00
- Wat's die punt van groen wees?
WAT’S DIE PUNT VAN GROEN WEES? Ons planeet word bedreig! Nie ...R 100.00
- Wat weeg 'n Walvis
Onder die see is ’n wonderwêreld van interessante, grillerige en ...R 80.00
- Om 'n Ster te vang
Die liefde bring vir Lienka net bekommernisse. Die Maan-en-Sterre-bal lê ...R 90.00
- Lili die Wensfeetjie - Dartel en Draai
Met net `n week oor voor die Bloeiselbal moet Lili ...R 100.00
- Eendag op 'n Reëndag
Vyf en dertig van die bekendste en mees geliefde Afrikaanse ...R 150.00
- Die Grommende Brommende Beer
Die Grommende, Brommende Beer is HONGER. Hy is op soek ...R 80.00
- Skaduwees Skatte en Skelmstreke
Die nuwe skooljaar skop op ’n besige noot af. Lindie se ...R 90.00
- Ruimte
Ontdek verbasende feite oor die heelal en sy sterrestelsels, sterre ...R 150.00
- Liefde is...
Moet ’n meisie op 17 ’n ou hê? Dit is die ...R 90.00
- Agent Snoet en die Groen Genugtig
Maak gereed vir nog ’n opwindende avontuur saam met Agent ...R 80.00
- Kuns vir Kinders
’n Inleiding tot die merkwaardigste skilderye en beeldhouwerke ter wêreld. ’n ...R 120.00
- Naaldwerkinspirasies
30 Maklike projekte vir geskenke en die huis. Omskep jou huis ...R 150.00
- Die Geval van die Sadistiese Swembad
Ontmoet Paul C Venter se nuwe, oorspronklike helde van die ...R 130.00
- Stoffel Die Ratel
Op ’n dag beland Stoffel die ratel by Moholoholo – ...R 70.00
- Vra My Enigiets
Vra my ’n vraag. Komaan ENIGIETS wat jy wil. Want ...R 250.00
- My Ouma is 'n Rock-Ster
Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, ...R 60.00
- Erik en die Kido-Dinges
Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos ...R 60.00
- Projek Paddaprins
"Padda!" Wat soek 'n padda in die parfuumwinkel? En nie net ...R 90.00
- Die Seun met die Blou Hare
Saam met Luna is elke dag vol vreemde en wonderlike ...R 70.00
- Tales From the Marula Tree
Every evening at sunset the troop of baboons climb to ...R 130.00
- Theo and the Library Cat
The other cats in town are only interested in food, ...R 60.00
- Theo and the Circus Act
One day Theo sees a poster in the library. All the ...R 60.00
- Theo and the Cat Burglar
Theo and the cat burglar: The other cats in town, ...R 60.00
- Cheeky
Cheeky is 'n krokodilletjie wat weet dat dit sy reg ...R 80.00
- Verbrande Paradys
“Hy kyk na die dynserige berge agter die koppe, die ...R 180.00
- Veilig en Vreesloos
Beveilig jou kinders teen seksuele misbruik. Dit is maklik om jou ...R 130.00
- Wonderlike Diere van Suid-Afrika
Wonderlike diere! Dis wat Suid-Afrika bied, met 'n rykdom van ...R 200.00
- Nova - Die Begin
Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is ...R 90.00
- Slaaptyd Sonder Teddie
Bella het `n baie spesiale teddiebeer. Hy beskerm haar teen ...R 80.00
- Nie Vir Ma's Nie - 'N Kookboek vir Pa's en Kinders
Met die boek word ma's verban uit die kombuis! Pa ...R 165.00
- Nagvlerke
Amo is dikbek: sy ouers is die nuutste slagoffers in ...R 70.00
- Voelers
My hart klop in my keel. Dit voel of ek in ...R 70.00
- Troetelgedrog
Aan die bopunt van die gang beweeg iets teen die ...R 70.00
- SMS'e, Skurke en Spinnekoppe
Vier dae in 'n bos... Dit is wat vir Lindie ...R 90.00
- Agent Snoet en die Kattekwaad
Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in ...R 80.00
- Sepiesterre, Sokkies en Skobbejakke
Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue ...R 90.00
- Speurder Annika Kry Snuf in die Neus
DIE REEKS 1. Speurder Annika 2. Speurder Annika kry snuf ...R 70.00
- Agent Snoet en die Hondelewe
Agent Snoet en die hondelewe is die derde boek in ...R 80.00
- Balletklas - Towerskoene
Jana kan nie meer wag vir die beroemde prima ballerina ...R 60.00
- Selfone, Skelms & Sjokolade
Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande ...R 90.00
- Stalmaats 1 - Perdedrome
Anri mis haar beste maat en haar ou ryskool. Sy ...R 70.00
- Thomas@Skerpioen.net
Thomas, Hannes, Alex en Thabo is terug in nog ’n ...R 90.00
- Stalmaats 2 - Totsiens Sugarplum
Anri se verjaardag is om die draai. Sy en haar ...R 70.00
- Speurder Anika
Annika besluit om self leidrade te soek en die skelm ...R 70.00
- Stalmaats 3 - Anri se Plan
Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie ...R 70.00
- Thomas@Aksie.net
Iemand gooi 'n baksteen deur Thomas-hulle se glas-skuifdeur. Die boodskap ...R 90.00
- Tande
Het Rikus se nuwe geskiedenisonderwyseres en die vreemde dierasie wat ...R 70.00
- Stalmaats 4 - Die Spookperd
Anri, Karen en Megan is baie opgewonde. Tannie Maja en oom ...R 70.00
- Thomas@Moord.net
Dit spook in Thomas-hulle se nuwe huis! Hy hoor geheimsinnige ...R 90.00
- Stalmaats 5 - Die Beroemde Ruiter
In die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie ...R 70.00
- Thomas@Aqua.net
Die toetsreeks is verby en ’n wonderlike langnaweek by die ...R 90.00
- Bessie Hemelbesem 2 - Die Skat Van Smokkelaarsbaai
Bessie kan nie wag om met vakansie te gaan nie. ...R 80.00
- Thomas@Nagmerrie.Net
Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie ...R 90.00
- Stalmaats 6 - Komaan, Karin!
In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, lê daar ‘n ...R 70.00
- Thomas@SMS.Net
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers ...R 90.00
- Seesand, Sonbrille en Smokkelaars
Lindie-hulle kan nie wag om op Seesterbaai te gaan vakansie ...R 90.00
- Stalmaats 7 - Seeponies
Dit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! Tien luilekker dae ...R 70.00
- Stalmaats 8 - Roset
Die groot dag het uiteindelik aangebreek – Anri gaan vir ...R 70.00
- Nag Van Die Monsters
Stefan en Rinnie kuier by familie op Modderfontein terwyl hulle ...R 60.00
- Thomas Geraamte.Net
Thomas@geraamte.net is die sewende boek in die gewilde Thomas@-reeks waarvan ...R 90.00
- Bessie Hemelbesem 3 - Die Ekspedisie na Daërdoer
’n Gewurgde kreet. Dit is waarmee Bessie se nuutste avontuur ...R 80.00
- Speurder Anika Maak 'n Plan
Annika is mal oor speurverhale en raaisels, maar daar gebeur ...R 70.00
- Zackie Mostert en die Super Aaklige Soen
Zackie is opgewonde toe hy hoor hulle gaan ’n toneelstuk ...R 60.00
- Zackie Mostert en die Baie Briljante Idee
Zackie en Vincent het ’n Baie Briljante Idee – hulle ...R 60.00
- Zackie Mostert en die Ongelooflike Kulkunsie
Zackie ontdek ’n ou boks in die buitekamer. Dis propvol dinge ...R 60.00
- Ontdek Reeks - Uitvindings
Uitvindings is propvol fantastiese feite oor uitvindings wat die wêreld ...R 80.00
- Alles Wat Jy Wil Weet
Die perfekte enkelvolume-ensiklopedie met 320 bladsye vir die jongklomp. Meer ...R 200.00
- Hoeveel Tande het 'n Krokodil
Reptiele en amfibieë is van die heel interessantste diere op ...R 80.00
- My Eerste Woordeboek
’n Vrolike en prettige woordeboek vol kleurryke illustrasies. Maklike woord-prent-assosiasies ...R 90.00
- Bewaar ons Planeet
Ons woon in `n pragtige wêreld, maar dit verander en ...R 110.00
- Wetenskap met Woema
In jou brein, bene en bloedselle flits, loop en vloei ...R 110.00
- 100 % EK
So, jy’s besig om groot te word. Allerhande vreemde dinge ...R 80.00
- Zita
Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die ...R 100.00
- Liefde Laat jou Rice Krispies Anders Proe
Die tieners wat as keurders opgetree het, was mal oor ...R 90.00
- Toko
Sy naam is Toko. Dit beteken klei. Hy is pas ...R 80.00
- Ouens is nie Pizzas Nie
Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant ...R 90.00
- Virus
Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. ...R 90.00
- Sweef en Ander Verhale
Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur ...R 100.00
- Volspoed
Vincent wil graag saam met die gewilde ouens uithang. Hy ...R 50.00
- Broers
Tyler is woedend. Sy kamer is nie meer net syne ...R 50.00
- Doelskop
Denzil kan nie wag om vir die skool se sokkerspan ...R 50.00
- Bloedbande
Devon het twee ouer broers. Een hang uit saam met ...R 50.00
- Duskant die Doodlyn
Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens ...R 70.00
- Gevaarlike Lopies
Krieketpret en Gevaarlike lopies het as een boek verskyn ….. ...R 70.00
- Droomoog Diepgrawer
Lank-lank gelede was die Diepgrawers ’n groot erdfamilie, maar nou ...R 90.00
- Die Spinnekopspeletjie
Die speletjie se naam is Rebel. Die man by die ...R 60.00
- Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo
’n Verbeeldingryke storie oor die avonture van ’n eg Suid-Afrikaanse ...R 50.00
- Perfek
Blonde hare ... Helderblou oe 'n Skitterwit glimlag Natasja is perfek. Dit besef Jak ...R 80.00
- Flipom
Flipom is ’n “dubbele boek” met twee verhale, waar – ...R 80.00
- Kondensmelk
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En ...R 100.00
- Spoke, Speurders en Straatkafees
Parys. Die stad van romantiese straatkafees. Aantreklike ouens. En boonop die modehoofstad van ...R 90.00
- Middernagfees
Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ’n zombie-poedel, besoekers ...R 90.00
- 13 Spookstories
Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed,Wat in ...R 90.00
- Wurms Met Tamatiesous
Het jy al ooit gewonder wat op die spyskaart is ...R 90.00
- Monster Grappe
Wat kry jy tussen Godzilla se tone? Na watter sepie ...R 60.00
- Gevang!
R 80.00
- Superheroes Vlieg net Saans
Is ’n witmuis nog ’n witmuis as hy groen is? ...R 70.00
- Slym
Daar gebeur nooit iets opwindends met wurms nie. Hulle kruip ...R 80.00
- Wiskunde gee my Maagpyn
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en ...R 60.00
- Theo en die Sirkus
Op ’n dag is daar ’n plakkaat in die biblioteek ...R 60.00
- Daar is Vlooie in My Bed!
Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie ...R 70.00
- Die Verlore Eiland
Geen besoekers, geen telefoonoproepe en geen vakansies. Dis die reëls by ...R 60.00
- Theo en die Kattedief
Al die katte in Huis Kietziekatzie is dol daaroor wanneer ...R 60.00
- Theo en die Biblioteekkat
Die ander katte stel net belang in kos, kattekwaad en ...R 60.00
- Jy en die Dinosourus
Die held van hierdie storie is … JY! Ja, jy ...R 80.00
- Lekker Lawwe Lagboek 5
Voor in Lekker lawwe lagboek 5 word drie redes gegee ...R 70.00
- Danie Dreyer se Dinosoureier
Heerlike humor, vreemde versies en prettige prente – hierdie alfabetboek ...R 90.00
- Slym en die Gogga-Sirkus
Die gogga-sirkus is hier! Slym en die paddas in juffrou ...R 80.00
- Suzie se Superdoeper-Sjampoe
Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, ...R 50.00
- 'N Brulpadda in my Tas
“Almal gil en skree,daar’s chaos in die klas;al dié bohaai ...R 80.00
- Pasop Vir Die Feetjies
Is daar regtig iets soos feetjies? Natuurlik nie! Wie glo nou in ...R 60.00
- Borrels
Ontmoet vir Borrels! Sy is die nuwe meisie in Christo ...R 60.00
- Slym en die Beker van Geluk
Koning Kwaak, die paddakoning, kom Paddavlei toe! En hy bring ...R 80.00
- Helouise Die Swart Tobie
Ná 29 dae in haar dop kan Helouise die swart ...R 60.00
- Sonja Serfontein en die Groot Kaas
Sonja Serfontein is dertien. Maar sy is nie ’n gewone ...R 60.00
- Wat is jy Kartoffel
“Wat is jy, Kartoffel?” wil al die diere op die ...R 90.00
- Maroelaboomstories
Maroelaboomstories is Leon de Villiers se negende boek wat by ...R 130.00
- Parmant
Parmant stap deur die bos, maar almal karring aan hom. ...R 80.00
- Jamie en Sebastiaan en die Storiemol
In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, ...R 80.00
- Kameelperde Kan Nie Dans Nie
Krisjan is 'n kameelperd, sy bene is lank en skraal. ...R 80.00
- Teddiebeerbus
Word ‘n seerower, bak pannekoek as dit reën, gaan kuier ...R 90.00
- Lena se Bottelboom
Lena woon in die geel huis met die groot vyeboom. ...R 80.00
- Die Prinses van die Afrikavlaktes
Lank, lank gelede was daar 'n prinses wat net so ...R 80.00
- Sprokies en Ander Gunsteling Stories
In hierdie kleurvolle sprokiesboek word van die bekendste en mees ...R 130.00
- 'n Annerste ABC-Boek vir Aspatatte
In hierdie eg Suid-Afrikaanse ABC-boek word jong lesertjies aan die ...R 80.00
- Aspris Krokkedis
My boetie is ’n monster, sal IEMAND my tog glo!? ...R 80.00
- Wat Doen Pappa?
Diaan se pa is `n brandweerman. Jodie se pa is `n ...R 80.00
- Die Mooiste Dierestories
Al jou gunsteling-dierestories in ’n pragtige volkleurboek! Klassieke stories soos: Haas en ...R 150.00
- Bertus soek 'n Boek
Bertus dink die biblioteek lyk groot en grys en vaal ...R 80.00
- Los Ons Uit!
Diep, diep in ’n donker bos, waar die son net ...R 90.00
- Diep, Diep in 'n Donker Bos
Diep, diep in ’n donker bos, is die langverwagte opvolg ...R 90.00
- Eerste Kleure Vorms Woorde
Help jou kind om syfers, vorms, kleure en meer te ...R 90.00
- Babalela - Speelding
'n Sagte speel-Babalela! R 80.00
- Babalela - Vingerpoppe
6 Vingerpoppe in 'n pakkie met al jou gunsteling karakters. R 80.00
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.















